Die koffie is lekker, het 'n nice taste en is nog lekker sterk met melk by. Was easy on in te dial, en die ratio te kry wat dit lekker proe. Ek het 18G beans gevat en dan kry ek 35G koffie uit in 30 sekondes. The only problem is that I'm running out of beans.
Christiaan Sutherland
New Zealand